Realisme (kunste)

Bonjour, Monsieur Courbet, 1854. 'n Realistiese skildery deur Gustave Courbet

Realisme in die kunste is daarop gerig om onderwerpe getrou en ongekunsteld uit te beeld, en kunskonvensies, ongeloofwaardige, eksotiese en bonatuurlike elemente te vermy.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search